Kirsten Heiberg

Kirsten Heiberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1907-04-25)25 April 1907
Sterfte 2 Maart 1976 (op 68)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kirsten Heiberg (25 April 1907 – 2 Maart 1976) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Achtung! Feind hört mit! (1940), Falschmünzer (1940), Titanic (1943), en Hafenmelodie (1950).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy